• Verkleur Vroutjie

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    Verkleur Vroutjie Wat gaan ons vanaand kyk? Opera, skouspel, komedie of drama? Hoekom nie sommer iets van alles nie! In Verkleurvroutjie bring Ilne Fourie sewe genres, talle bekende treffers en hope humor saam in een kleurvolle eenvrouvertoning. Van Pavarotti tot hokkie bokkie sokkie treffers, en van Rina Hugo tot Patricia Lewis, hier is iets waarvan […]

  • Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    Wat doen jy as dit voel of alles om jou uitmekaar val? Elzabé Zietsman bring die antwoord na die verhoog in hierdie splinternuwe, skerp en humoristiese kabaret. Met humor, musiek en bekende treffers vertolk Elzabé die rol van 'n kosmiese "Vra Dr. Adri" wat probeer sin maak van 'n wêreld wat behoorlik aan die brand […]

  • Omeno o Pouse

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    Vier Vrouedag saam met The Stage Coach by Santos Express en beleef O meno o pouse, 'n besonderse kabaret deur die legendariese P.G. du Plessis. Hierdie aangrypende verhaal volg Bets – 'n vrou wat ontdek dat dit nooit te laat is om weer te droom, lief te hê en die lewe voluit aan te pak […]

  • Dans Met Rachus Muller

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    💃🚂 Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek en dans by Santos Express Train Lodge! 🎶✨ Ons nooi jou hartlik uit om Vrydagby ons aan te sluit vir ’n heerlike Langarm Dans. Nooi jou familie en vriende saam en maak hierdie ’n aand om te onthou. Kom beleef die unieke atmosfeer van die nostalgiese […]

  • Hoort te The Stage Coach

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    HOORT met Stephanie Baartman en Coenraad Rall op klavier kom na The Stage Coach by Santos Express vir ’n aand van musiek, humor en emosionele storievertelling. Jy ken dalk vir Stephanie Baartman as Bibi op Getroud met Rugby of Lettie van Diepe Waters, maar hierdie bekroonde semi-outobiografiese kabaret wys ’n heel ander kant van haar […]

  • Seun by The Stage Coach

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    SEUN met Wilhelm van der Walt 🎭 Die gewilde eenmanvertoning SEUN deur Wilhelm van der Walt spog met vele Aardklop en Woordfees-toekennings, onder andere vir Beste Akteur. Gebaseer op Dana Snyman se aangrypende memoires, volg die produksie sy reis van mondigwording tydens die onstuimige 1980’s. Diensplig, identiteit, manlikheid, eer en liefde word deur rou, eerlike […]

  • Seun te Stage Coach

  • Joseph Clark at The Stage Coach

    The Stage Coach Santos Road, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    𝐉𝐎𝐒𝐄𝐏𝐇 𝐂𝐋𝐀𝐑𝐊 – 𝐐𝐔𝐄𝐄𝐍 𝐋𝐈𝐕𝐄 Get ready for an unforgettable night! Join us for a powerful live performance by Joseph Clark, featuring iconic hits, soaring vocals and an electrifying stage presence Expect classic rock anthems, live energy, and an intimate venue experience you won’t forget. Cost: R200 per person Book now: 👉 https://qkt.io/j3ERcF Guests are […]