Filter by Listing Categories

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand

wat om te doen as die wereld brand te the stage coach 13 augustus 2026

    Event Information

    Wat doen jy as dit voel of alles om jou uitmekaar val? Elzabé Zietsman bring die antwoord na die verhoog in hierdie splinternuwe, skerp en humoristiese kabaret.

    Met humor, musiek en bekende treffers vertolk Elzabé die rol van ‘n kosmiese “Vra Dr. Adri” wat probeer sin maak van ‘n wêreld wat behoorlik aan die brand is. Dis slim, snaaks, eerlik en propvol uitstekende vermaak.

    Kaartjies kan bespreek word op Quicket: https://qkt.io/n57EZf

    Koste: R200.00 per persoon

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps