Liewe Heksie Vang Vis met Margit Meyer-Rodenbeck
Santos Express Train Lodge munro street, mossel bay, western cape, South AfricaHierdie splinternuwe Heksie-produksie is pas genomineer vir ’n KKNK-toekenning vir beste kinderteater. Ons almal se geliefde Liewe Heksie is terug! Hierdie keer gebruik sy haar besem as ’n visstok , maar dit sukkel maar om ’n vis te vang. Wanneer sy dit regkry, is sy dolgelukkig! “Haai oe, dis vir my so lekker as ek […]
R140.00