HOORT met Stephanie Baartman en Coenraad Rall op klavier kom na The Stage Coach by Santos Express vir ’n aand van musiek, humor en emosionele storievertelling.
Jy ken dalk vir Stephanie Baartman as Bibi op Getroud met Rugby of Lettie van Diepe Waters, maar hierdie bekroonde semi-outobiografiese kabaret wys ’n heel ander kant van haar talent. 🎹
🎟️ R180 per persoon
🔗 Kaartjies te koop by:
https://qkt.io/Gl96kH
🍽️ Geniet ’n onvergeetlike aand van topklas vermaak, goeie kos en unieke atmosfeer.
