Vier Vrouedag saam met The Stage Coach by Santos Express en beleef O meno o pouse, ‘n besonderse kabaret deur die legendariese P.G. du Plessis.
Hierdie aangrypende verhaal volg Bets – ‘n vrou wat ontdek dat dit nooit te laat is om weer te droom, lief te hê en die lewe voluit aan te pak nie. Met humor, deernis en hoop is hierdie ‘n produksie wat jou sal laat lag, laat voel en lank by jou sal bly.
Sitplekke is beperk – bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
Bespreek jou kaartjies hier: https://qkt.io/fRLn6c
