Vrolike Vrou 2025
Mossel Bay Town Hall wassung street, mossel bay, western cape, South AfricaDie Early Bird Kaartjies het sopas oopgemaak vir Vrolike Vrou 2025. Gretha Wiid en Rachelle Fourie gaan hierdie jaar kom om al die Vrolike Vroue van die Garden Route te kom Motiveer en Inspireer. Nooi al die vroue in jou lewe en kry jou kaartjies vandag. Kliek hier: 👇🏻 https://www.quicket.co.za/events/297148-vrolike-vrou-2025/