Filter by Listing Categories

Rocco De Villers en Coenie De Villiers

rocco de villiers en coenie de villiers punt in die wind

    Event Information

    Twee klavierlegendes op één verhoog!​

    Rocco de Villiers en Coenie de Villiers span vir die eerste keer kragte saam in “88”. ​

    Saam met Mauritz Lotz op kitaar bring hulle ’n unieke klank – van boeremusiek tot Bach, nuwe komposisies, vars vertolkings… en natuurlik ’n tikkie humor.​

    ’n Ervaring wat jy nie wil misloop nie!​

    Bespreek kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/484023​

     

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps