Schalk Bezuidenhout kom Mosselbaai laat skaterlag!
Met sy kenmerkende humor en skerpsinnigheid bring hy die lag na die Punt in die Wind Kunsteweek.
Maak reg vir ’n aand vol lag en skerp komedie!
Bespreek kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/484021
