Frank Opperman bring sy eenmanvertoning “Reünie” na Mosselbaai!
Wat 40 jaar moes wees, het weens Covid ’n 45 jaar reünie geword… en soos jy kan dink, loop dinge ’n bietjie skeef
.
Moet dit nie misloop nie – ’n vertoning vol lag en herkenbare oomblikke!
Bespreek kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/484020
