
Amfihart 2026
Welkom by die 2026 AMFIHART fees, aangebied by die ATKV Amfiteater. Everyone is welcome to attend. Is jul reg vir 5 JAAR van AMFIHART?! Van die BESTE kunstenaars verskyn die jaar op ons verhoog oor 4 en 5 Desember'26. "Funfair", Kos stalletjies, mark uitstallers en GROOT pret! Leandie Du Randt is jul aanbieder. Kaartjies kan […]