Amfihart 2026
Welkom by die 2026 AMFIHART fees, aangebied by die ATKV Amfiteater.
Everyone is welcome to attend.
Is jul reg vir 5 JAAR van AMFIHART?! Van die BESTE kunstenaars verskyn die jaar op ons verhoog oor 4 en 5 Desember’26.
“Funfair”, Kos stalletjies, mark uitstallers en GROOT pret! Leandie Du Randt is jul aanbieder.
Kaartjies kan op Howler gekoop word: https://www.howler.co.za/events/amfihart-26-hartenbos-atkv-oord-4-5-dec-855b?
