Joshua Na Die Reën
ReedValley ReedValley Farm, R327, 6500, Mossel Bay, mossel bay, western cape, South AfricaJacques De Villiers, die skrywer en sanger beter bekend as JNDR, het in 2013 sy eerste album vrygestel wat twee Ghoema-toekennings, 'n Tempo-toekenning, asook 'n Woordfees-toekenning verower het. Hierdie toekennings was onder andere vir ‘Beste Kontemporêre Album deur 'n Manlike Kunstenaar’ en ‘Nuweling van die Jaar’. Alhoewel hy nie musiek maak vir 'n spesifieke gehoor […]