The Stage Coach bied aan Liewe Heksie vang vis!
βππ’ππ°π πππ€π¬π’π πππ§π ππ’π¬β π¦ππ πππ«π π’π πππ²ππ«-πΓΆπππ§ππππ€
Hierdie splinternuwe Heksie-produksie is pas genomineer vir βn KKNK-toekenning vir beste kinderteater.
Ons almal se geliefde Liewe Heksie is terug! Hierdie keer gebruik sy haar besem as βn visstok, maar dit sukkel maar om βn vis te vang.
Wanneer sy dit regkry, is sy dolgelukkig! Β βHaai oe, dis vir my so lekker as ek βn vis vang!”
Maar waarom raak Koning Rosekrans se forelle minder? Is Levinia die skuldige, of is die nare Geelheks ook weer in die prentjie?
Heksie het dringend julle hulp nodig!
Verna Vels se immergroen verhale kry nuwe lewe met gehoordeelname en aksiebelaaide tonele.
Margit Meyer-Rodenbeck skitter as Liewe Heksie, en Deon van Zyl vertolk die rolle van Karel Kat , die Geelheks, en Koning Rosekrans .
In 2022 het dieselfde span die ABSA KKNK Kanna-toekenning ontvang en in 2023 was hulle benoem vir βn Fleur du Cap-toekenning.
Die tydlose Liewe Heksie bly perfekte vermaak vir die hele gesin.
Kom vroeg vir ‘n lekker ontbyt op ons dek!
Kom vroeg vir ‘n lekker ontbyt op ons dek!
Kaartjies: R140 per persoon.
Kry jou kaartjies hier: https://qkt.io/lieweheksie
Navrae: +27446911995