Richard van der Westhuizen & Andrew Roos by Twin Trees
Twin Trees 29 Longstreet, Greatbrak river, Western Cape, South AfricaTwee musikale meesters, een onvergeetlike aand! Kom geniet die talent van Richard van der Westhuizen & Andrew Roos. R200 per persoon – sop en sherry ingesluit om jou warm te hou.Moenie hierdie spesiale aand misloop nie – kry jou kaartjies op https://opentickets.co.za/so28nv