Coffee Snobs & Helené Bester by Twin Trees!
‘n Kombinasie van talent en passie – musiek wat jou sal wegvoer! Coffee Snobs bring hul kenmerkende klanke en nostalgiese treffers, terwyl die ongelooflike Helené Bester haar talentvolle stem tot die aand se atmosfeer voeg. Helené gaan ook vir ons ‘n paar van Nana Mouskouri se tydlose treffers opvoer – ‘n spesiale bederf vir musiekliefhebbers!
Koste: R230 per persoon
Moet dit nie misloop nie! Bespreek jou kaartjies nou by:
https://opentickets.co.za/qg6uvo