• Mel die Storieverteller

    Mosselbaai Stadsaal 101 Marsh street, Mossel Bay, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    Mel bring haar praatjie "Chaos is Gratis" na Mosselbaai. In hierdie eerlike toespraak deel Mel 'n dieper en meer persoonlike insig oor die warboel en gejaag in ons moderne lewe. Asook wat sy doen om saam met die branders te ry en die lewe met al sy malligheid te omhels terwyl sy 'n unieke leefstyl […]

  • Keelvol – ‘n Bittersoet musiek komedie

    Mosselbaai Stadsaal 101 Marsh street, Mossel Bay, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

    Kom geniet 'n aand saam met bekende Afrikaanse kunstenaars, Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys (beter bekend as Naomi en Louis Koster in die Afrikaanse sepie Binnelanders) in die bittersoet musikale komedie, KEELVOL. Dirk Havenga (Germandt Geldenhuys) was altyd 'n sanger in die groot stad, maar nou gee hy musieklesse op 'n plattelandse dorpie. Mariëtte Labuschagne […]

    Starting from R200.00