Filter by Listing Categories

Keelvol – ‘n Bittersoet musiek komedie

whatsapp image 2025 03 17 at 08.23.50 435a6dc3

    Event Information

    Keelvol – ‘n Bittersoet musiek komedie

    Kom geniet ‘n aand saam met bekende Afrikaanse kunstenaars, Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys (beter bekend as Naomi en Louis Koster in die Afrikaanse sepie Binnelanders) in die bittersoet musikale komedie, KEELVOL.

    Dirk Havenga (Germandt Geldenhuys) was altyd ‘n sanger in die groot stad, maar nou gee hy musieklesse op ‘n plattelandse dorpie. Mariëtte Labuschagne (Je-Ani Swiegelaar) is sy nuwe student – en al wat sy wil doen is sing en dans. Is hierdie ‘n ramp wat wag om te gebeur?

    Deure open 18:00 – kom koop ligte verversings en ‘n lafenis en geniet die teater atmosfeer. Kuier ook na die tyd en ontmoet die kunstenaars.

    Bespreekte plekke by Quicket by

    https://qkt.io/6306Kx

    Alle fondse ten bate van Laerskool Park.

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps