• Grootbrak Boekeblaf Groot Brak Stories

    Dutch Reformed Church Great Brak River 10 Long Street, Great Brak River, Western Cape, South Africa

    Die Grootbrak Boekeblaf Lees- & Skrywersfees vind jaarliks plaas in Groot Brakrivier. Vanjaar jolyt ons van 6 tot 7 November by die NG Kerk, Langstraat, Groot Brakrivier! Grootbrakstories is terug na die groot sukses van die pragtige aanbieding by die heel eerste Grootbrak Boekeblaf in 2025. Kontreistories en staaltjies gekombineerd met oorspronklike musiek saam met […]