
AiG-Buitelug Hartenbos GrootFees
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Kunstenaars soos Demi Lee Moore, Ruhan du Toit, Ricus Nel, Jo Black, Refentse, Barto, Juanita du Plessis, JACOBUS en Juan Boucher sal op die verhoog te sien wees.

