Tee-Lantyntjies @ High School Point Club House
Solidariteit Helpende Hand bied aan Tee-Lantyntjies ten bate van hul gemeenskap studie fonds. Kom kuier gesellig saam met vriendinne, dit beloof `n onvergeetlike oggend te wees.
Gaskunstenaar wat optree is die nimlike en bekende Cornelle Carstens.
Kaartjies kan gekoop word by: www.weskaaphand.co.za
Kontak: Marlize De Vaal of Sunelle Du Toit
Epos:
Sel: 0829024466
