Filter by Listing Categories

Rocco Koekstruif vir KersFees

rocco koekstruif vir kersfees santos express 19 desember 25 om 19h00

    Event Information

    Dis ’n vrolike Kersfeesvertoning wat jou sal laat glimlag – met klavier, humor en Rocco se unieke bekoring, alles opgedien met die geur van Kersfees… en natuurlik, ’n koekstruif vol smaak!

    Kom vroeg, kuier op ons dek en geniet die heerlike disse van ons spyskaart voordat die vertoning begin. Bespreek vroeg – sitplekke is beperk!

    Bespreek kaartjies hier: https://www.quicket.co.za/events/342465-rocco-de-villies-koekstruif-vir-kersfees/#/

    Koste: R250.00 per persoon

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps