Filter by Listing Categories

Langarm dans met Rachus Muller

langarm dans 10 januarie 2025

    Event Information

    Langarm dans met Rachus Muller

    𝐌𝐚𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐫𝐞𝐞𝐝 𝐯𝐢𝐫 ’𝐧 𝐨𝐧𝐯𝐞𝐫𝐠𝐞𝐞𝐭𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐚𝐚𝐧𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐦𝐮𝐬𝐢𝐞𝐤 𝐞𝐧 𝐝𝐚𝐧𝐬 𝐛𝐲 𝐒𝐚𝐧𝐭𝐨𝐬 𝐄𝐱𝐩𝐫𝐞𝐬𝐬!

    Net die regte manier om die jaar behoorlik af te skop.

    Die gewilde musikant, Rachus Muller, gaan jou vermaak met puik dansmusiek.

    Kom in semi-formele (Smart Casual) drag en geniet die aand se ritme en samesyn.

    Bring jou familie en vriende saam en maak hierdie ’n aand om te onthou.

    Kom beleef die unieke atmosfeer van die nostalgiese Santos Express, waar herinneringe gemaak word, een danspassie op ’n slag!

    Kaartjies:

    R30 op Quicket: https://qkt.io/Langarmdans

    R50 by die deur

    Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse en drankies van ons spyskaart te geniet.

    Vir meer inligting bel asseblief: +27446911995

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps