Jannie du Toit tree op in Mosselbaai, op toer met sy “De Wals van de Liefde”
Jannie du Toit tree op in Mosselbaai, op toer met sy “De Wals van de Liefde”
Jannie tower van sy gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu op, met Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam
Sondag 21 Desember 17:00
Mosselbaai
Dias-museum
Besprekings: 064 963 9962
Kaartjieprys: R180 / Skoliere R90
Jannie se “De Wals van de Liefde” is deur Aarklop 2025, na slegs twee vertonings tydens vanjaar se skouspel, genomineer as 1 van die 5 beste Musiekgedrewe Produksies. Moet nie die kans om dit te beleef misloop nie!”
