Fliek Aand
Ons hou ’n geheime fliekaand en jy is uitgenooi!
Koste: Gratis vir almal!
Die titel bly ’n verrassing… maar glo my, dit gaan ’n goeie een wees! 😉
Bring jou kombers, kampstoel en ’n paar vriende vir ’n lekker spontane aand onder die sterre.
