Filter by Listing Categories

4 Vliegie Stap

4 vliegie stap 5 nov 2025

    Event Information

    4 Vliegie Stap

    Solidariteit Helpende Hand bied aan die Viervliegie draf stap met die mooiste sonsondergang. Bring enige 4 van die volgende as toegangs fooi: Blou balpuntpen, geometriestel, gom, HB- potlood, liniaal, sakrekenaar, skêr, skerpmaker, uitdraaikryte of uitveer.

    Ondersteun ons, maak werklik `n verskil, en versterk so jou gesin se welstand.

    Kontak: Jeanette
    Sel: 0827944608

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps