Dis ’n vrolike Kersfeesvertoning wat jou sal laat glimlag – met klavier, humor en Rocco se unieke bekoring, alles opgedien met die geur van Kersfees… en natuurlik, ’n koekstruif vol smaak!
Kom vroeg, kuier op ons dek en geniet die heerlike disse van ons spyskaart voordat die vertoning begin. Bespreek vroeg – sitplekke is beperk!
Bespreek kaartjies hier: https://www.quicket.co.za/events/342465-rocco-de-villies-koekstruif-vir-kersfees/#/
Koste: R250.00 per persoon
