Filter by Listing Categories

PAPELELLEKOORS

515998811 1297803939013301 2576253639614032026 n

    Event Information

    📍 The Stage Coach, Santos Express
    🗓️ Woensdag, 20 Augustus 2025
    🕖 19:00
    💵 Kaartjies: R180 per persoon
    Wat gee jou paperellakoors, en wat verklap dit van jouself?
    Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds.
    Papelellekoors is ’n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie.
    🍽️ Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet.
    🎟️ Koop jou kaartjies hier:
    📞 Vir meer inligting bel: +27 44 691 1995
    KABARET DEUR Johann Slabbert
    MET Elzabé Zietsman
    PIANIS: Jody Jason Petersen
    VERVAARDIGER: Drama Drama

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps