Pennies op die Spoor met Petronel Baard
ReedValley ReedValley Farm, R327, 6500, Mossel Bay, mossel bay, western cape, South Africa“Pennies op die spoor” is ‘n Viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger.Die vertoning spog met die talente van Blackie Swart, Jannie Moolman, Riku en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard en die meester self, Stef Kruger.“Ek werk sedert 2014 saam met Stef en sedert 2017 toer ons gereeld […]