BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Mossel Bay Tourism - Experience the Garden Route - ECPv6.18.3//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://visitmosselbay.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Mossel Bay Tourism - Experience the Garden Route
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20261106T180000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20261107T200000
DTSTAMP:20260911T092401Z
CREATED:20260911T085748Z
LAST-MODIFIED:20260911T092401Z
UID:10003612-1793988000-1794081600@visitmosselbay.co.za
SUMMARY:Grootbrak Boekeblaf Groot Brak Stories
DESCRIPTION:Die Grootbrak Boekeblaf Lees- & Skrywersfees vind jaarliks plaas in Groot Brakrivier. Vanjaar jolyt ons van 6 tot 7 November by die NG Kerk\, Langstraat\, Groot Brakrivier! \nGrootbrakstories is terug na die groot sukses van die pragtige aanbieding by die heel eerste Grootbrak Boekeblaf in 2025. \nKontreistories en staaltjies gekombineerd met oorspronklike musiek saam met (vertellers) Daniël Lötter\, Sidney Gilroy en die digter Lluyle Arendse asook die musikante Petronel Baard\, Stef Kruger\, Schalk Maas\, Riku Lätti en Jackie Lätti wat weer vir ‘n magiese aand in die hart van Grootbrak gaan sorg. \nLaasjaar se reis het van “agter die klip” (Outeniquaberg) tot in Grootbrak self gereis. In vanjaar se stories vertel ons die staaltjies van bekende en beminde Grootbrak brakke dat ons hoor waar die blaf nou eintlik vandaan kom en dit is die waarheid! \nVerder sing ons met die stem van die stil waters en natuur wat hierdie groen\, grootse wêreld oopkloof en aanskou het al vir eeue en meer. \nKom luister na die Grootbrak se stories. \nBring gerus jou eie piekniek mandjie. \nKontak: Petronel Baard\nSel: 082 737 8416\nKoste: R220.00 \n 
URL:https://visitmosselbay.co.za/event/grootbrak-boekeblaf-groot-brak-stories/
LOCATION:Dutch Reformed Church Great Brak River\, 10 Long Street\, Great Brak River\, Western Cape\, 6500\, South Africa
CATEGORIES:Activity
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://visitmosselbay.co.za/wp-content/uploads/2026/09/grootbrak-boekeblaf-2026.jpg
ORGANIZER;CN="Grootbrak BoekeBlaf":MAILTO:bestuur@grootblaf.co.za
END:VEVENT
END:VCALENDAR