Filter by Listing Categories

HART & BOSCH SOMERFEES DAG VERHOOG

Hart&Bosch Village R102, Hartenbos, Hartenbos, Western Cape, South Africa

Kom kuier vanaf 16 Desember saam met die kunstenaars van 11h00 tot 15h00. Ingang is gratis.Saam met die live shows is daar baie vir die hele familie om te doen. Padel bane, kinder vermaak, kroeg en stalletjies.

HART & BOSCH SOMERFEES KUIERTUIN

Hart&Bosch Village R102, Hartenbos, Hartenbos, Western Cape, South Africa

Kom dans onder die sterre by ons kuiertuin. Met 'n lekker dans area & 'n bar met great specials is hierdie die plek om te wees Desember.

HART & BOSCH SOMERFEES

Hart&Bosch Village R102, Hartenbos, Hartenbos, Western Cape, South Africa

HART & BOSCH SOMERFEES IS EENVOUDIG DIE GROOTSTE FEES MET DIE GROOTSTE GEES IN DIE WESKAAP VIR JOU DESEMBER VAKANSIE! KAARTJIES VIR DESEMBER 2024 IS BY https://opentickets.co.za/somerfees    

Hart & Bosch Somerfees- Bok van Blerk & Elandré

Hart&Bosch Village R102, Hartenbos, Hartenbos, Western Cape, South Africa

Ons skop die Somerfees Piekniek konserte die 27 Desember 2024 af met Bok van Blerk, Elandré en 'n "Surprise Artist" Kry jou kaartjies vandag by https://opentickets.co.za/somerfees  

Hart & Bosch Somerfees- Steve Hofmeyr

Hart&Bosch Village R102, Hartenbos, Hartenbos, Western Cape, South Africa

HART & BOSCH SOMERFEES 2024 bied aan die eerste Somerfees Piekniek konsert met niemand anders nie as die Ikoon van Afrikaans, Steve Hofmeyr.Steve gaan met al sy GROOTSTE treffers (en paar verrassings) jou verseker van 'n onvergeetlike vertoning! 

Hart & Bosch Somerfees- Johandre Potgieter & Heinz Winckler

Hart&Bosch Village R102, Hartenbos, Hartenbos, Western Cape, South Africa

JOU NUWE BEGIN 2025 MET Johandre Potgieter Hierdie gaan 'n aand wees waar elkeen verfris, versterk en voorberei gaan word vir die nuwe jaar deur die predeking van God se Woord.Lofprys en aanbidding gaan gelei word deur Heinz WincklerKom geniet die eerste dag van die nuwe jaar in die teenwoordigheid van die Here. Koste: Gratis toegang