”Dik Deurmekaar” by Mel Die Storieverteller
ReedValley ReedValley Farm, R327, 6500, Mossel Bay, mossel bay, western cape, South Africa"Dik Deurmekaar" Mel die Storieverteller Mel die Storieverteller is waarskynlik een van die grootste deurbraak komediante van 2023. Van internet sensasie na verhoog sensasie los sy gehore vriendelik verras en oppie-vloer van al die lag. Dik Deurmekaar is haar tweede komiese stuk wat die lyne tussen ‘stand-up comedy’ en ‘n verhalende een-vrou vertoning vervaag. Sy […]