Timothy Kieswetter – Die Stripshow by ReedValley
ReedValley ReedValley Farm, R327, 6500, Mossel Bay, mossel bay, western cape, South AfricaKom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeu snaakse een man komedie "Die Stripshow" al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip. In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Alhoewel hy toetaal en al die lyf het vir dit) Dit is snaaks, sexy en leersaam. Moenie hierdie […]