Weskus Dutchess @ ReedValley
ReedValley ReedValley Farm, R327, 6500, Mossel Bay, mossel bay, western cape, South AfricaMelissa De Aveiro AKA Weskus Dutchess is 'n gewone Weskus Meisie met n droom en n kitaar. Die oorsprong van Afrikaans komedie is gevesting in storievertel en dis juis hierdie gedeelte van komedie wat resoneer met die Weskus Dutchess. Koste: R200 - R300 per persoon