Mel Die Storie Verteller- Internet Sensasie
Mel Die Storie Verteller- Internet Sensasie
Mosselbaai, Mel die Storieverteller kom kuier met haar skreeusnaakse vertoning, Internet Sensasie by julle! In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). […]