Magda Louw: ’n Les in Kletterkunde
Magda Louw: ’n Les in Kletterkunde
Die geliefde karakter Magda Louw bring haar unieke kyk op die wêreld van woorde na Mosselbaai! In hierdie vertoning – geïnspireer deur die gewilde kykNET-reeks – neem sy die gehoor op ’n reis deur die snaakse, soms hartseer, en altyd eerlike wêreld van idiome, uitdrukkings en daaglikse gesegdes.Dis nie ’n les in letterkunde nie… dis […]