Keelvol – ‘n Bittersoet musiek komedie
Mosselbaai Stadsaal 101 Marsh street, Mossel Bay, Mossel Bay, Western Cape, South AfricaKom geniet 'n aand saam met bekende Afrikaanse kunstenaars, Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys (beter bekend as Naomi en Louis Koster in die Afrikaanse sepie Binnelanders) in die bittersoet musikale komedie, KEELVOL. Dirk Havenga (Germandt Geldenhuys) was altyd 'n sanger in die groot stad, maar nou gee hy musieklesse op 'n plattelandse dorpie. Mariëtte Labuschagne […]
R200.00