Filter by Listing Categories

Vroue-aand met Lindie Strydom

470603589 565856156199075 5982262555421531217 n

    Event Information

    Vroue-aand met Lindie Strydom

    Adrenalien vir jou siel
    Jóú storie – ALLES daarvan – maak saak!
     Glo my! Jy wíl dit NIE mis NIE!
    Liewe Vriendin, 🌼
    Kom geniet ‘n onvergeetlike mooi aand in die geselskap van LINDIE STRYDOM en vroue soos ek en jy.
    Ons stories is met mekaar verweef – ons stories is deel van ‘n groter Storie.
    ‘n Storie wat adrenalien in jou siel inblaas…!
    Hebreërs 12:3 (MSG):
    When you find yourselves flagging in your faith “(flagging in your passion, your love, your worship, caring, giving…)” go over that story again, item by item…
    That will shoot adrenaline into your souls!
    PS! Onthou om ‘n vriendin saam te nooi. (Alle dames vanaf hoërskool tot gryse jeug, is welkom.)
    Sluitingsdatum vir registrasies: Dinsdag, 28 Januarie 2025
    Koste: R150 pp
    LW: BETALING BEVESTIG JOU PLEK EN REGISTRASIE.

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps