Tillie / Matilda
TILLIE / MATHILDA DIE DESEMBER BY PUNT IN DIE WIND FEES 2026
Twee vroue. Een straat. Twee stories wat mekaar onverwags ontmoet. Mathilda is ’n gesoute straatvrou wat die lewe ken. Tillie is jonk en beleef haar heel eerste nag op straat. Saam neem hulle jou op ’n reis vol humor, hartseer en oomblikke wat jou nog lank gaan bybly.
Met die ongelooflike Amanda Strydom & Je-Ani Swiegelaar op die verhoog. ❤️
🎟️ Kaartjies beskikbaar op iTickets
https://itickets.co.za/events/486202
