SOET WATER UIT DIE DONKER PUT
Ons vertoning gaan Mosselbaai toe. Sal n voorreg vir ons wees as julle na my en Koos van der Merwe se gedigte en liedjies kom luister.
Bespreek nou by:…
Our show is going to Mossel Bay. Will be a privilege for us if you come to listen to me and Koos van der Merwe poems and songs.