SielsKos Dames Oggend
DAMES, HIERDIE OGGENDE IS VIR JULLE!!
Bring jou vriendin. Bring jou ma. Bring jou ouma. Bring jou dogter. 💕
Kom spandeer ’n besonderse oggend saam met Hannes van Wyk ’n oggend vol lekker lag, mooi oomblikke en gesprekke oor die dieper dinge van die lewe. Dis meer as net ’n damesoggend… dis tyd om saam te kuier, te luister, te lag en dalk met ’n bietjie meer huis toe te gaan as waarmee jy gekom het. Maak ’n dag daarvan saam met die vroue wat vir jou besonders is.
Een ding is seker hierdie is ’n oggend wat jy nie sommer gaan vergeet nie.
Kry jou kaartjies by iTickets.
https://itickets.co.za/events/486212
Www.puntindiewind.co.zaÂ
