BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Mossel Bay Tourism - Experience the Garden Route - ECPv6.17.5.1//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Mossel Bay Tourism - Experience the Garden Route
X-ORIGINAL-URL:https://visitmosselbay.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Mossel Bay Tourism - Experience the Garden Route
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260924T100000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260924T140000
DTSTAMP:20260915T094322Z
CREATED:20260915T094322Z
LAST-MODIFIED:20260915T094322Z
UID:164983-1790244000-1790258400@visitmosselbay.co.za
SUMMARY:Rusbank Kuiers Deel van Musefees!
DESCRIPTION:Drie stories\, Een Rusbank\, Kom kuier by die Musefees! \nDrie interessante gaste\, drie unieke gesprekke en hope stories. \nMarika Du Toit-van Heerden gesels met Wilna Roux \nHoor meer oor die spanningsvolle Bolandse hofdrama waarin Julia Blomerus onverwags ’n groot hofsaak moet behartig terwyl sy vermoed dat die aangeklaagde skuldig is aan moord \nAlbé Grobbelaar se historiese skyfievertoning reis terug in tyd met fassinerende verhale\, unieke foto’s en insigte uit die Historiese Almanak. \nDie aanbieding word gevolg deur ’n geleentheid vir vrae. \nJaco Spies gesels met Ilne Fourie. Ilne vertel van haar kreatiewe reis as skrywer\, akteur en radioverteller\, die stories agter haar werk en haar liefde vir die Afrikaanse kunste. \nVir meer inligting:Laurinda Smit: 082 738 8011 Surien: 084 250 9820 \nBesoek www.musefees.co.za om die volledige Musefees-program te besigtig. \nKom trek ’n stoel nader en geniet ’n oggend van geskiedenis\, boeke\, kuns en lekker Afrikaanse geselskap! \nBaie dankie aan ons borge Wesgro\, Miltons Matsemela Oosthuizen Inc\, ATKV-Hartenbos\, ATKV\, Mossel Bay Tourism \, Afri Hardware Grootbrak\, Great Brak River Youth Cafe en Ilita Lodge – Accommodation\, Events and Conferencing dat julle dit moontlik maak!
URL:https://visitmosselbay.co.za/event/rusbank-kuiers-deel-van-musefees/
LOCATION:Dutch Reformed Church Longstreet\, Grootbrak 10 Longstreet\, Grootbrak\, Western Cape\, 6525\, South Africa
CATEGORIES:Festival
ATTACH;FMTTYPE=image/webp:https://visitmosselbay.co.za/wp-content/uploads/2026/09/rusbank-kuiers.webp
ORGANIZER;CN="Atkv Hartenbos":MAILTO:hartenbos@atkv.org.za
END:VEVENT
END:VCALENDAR