Richard van der Westhuizen & Andrew Roos by Twin Trees
Twee musikale meesters, een onvergeetlike aand!
Kom geniet die talent van Richard van der Westhuizen & Andrew Roos. R200 per persoon – sop en sherry ingesluit om jou warm te hou.
Moenie hierdie spesiale aand misloop nie – kry jou kaartjies op https://opentickets.co.za/so28nv