Kyknet Buite Ekspo Hartenbos
Die kykNET Buite Ekspo Suid Kaap vind plaas by ATKV-Hartenbos. Jy kan uitsien na die volgende:
- Talle buitelewe-, kampeer- en 4×4 produkuitstallers
• Heli ritte- Snuffelmark
• Wyntuin
• Biertuin en kroeg
• Heerlike feeskos
• Pretpark vir die kinders
• Kunstenaars en sokkiejol
- Snuffelmark
Kontak: Tersia Schneider
Sel: +27724870000
Epos: