Die kykNET Buite Ekspo in 2026 beloof opwindende buitelugavonture by verskeie plekke. Verwag 4×4-demonstrasies, kampeer toerusting, lewendige vermaak, braaikompetisies en gesins vriendelike aktiwiteite.
Ekspo tye soos volg
Vrydag, 25 September 2026: 12:00 – 21:00
Saterdag, 26 September 2026: 09:00 – 20:30
Sondag, 27 September 2026: 09:00 – 15:00

