Filter by Listing Categories

Hart & Bosch Somerfees- Johandre Potgieter & Heinz Winckler

466972410 573846315034444 9122258869880445784 n

    Event Information

    Hart & Bosch Somerfees- Johandre Potgieter & Heinz Winckler

    JOU NUWE BEGIN 2025 MET Johandre Potgieter

    Hierdie gaan ‘n aand wees waar elkeen verfris, versterk en voorberei gaan word vir die nuwe jaar deur die predeking van God se Woord.

    Lofprys en aanbidding gaan gelei word deur Heinz Winckler

    Kom geniet die eerste dag van die nuwe jaar in die teenwoordigheid van die Here.

    Koste: Gratis toegang

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps