Filter by Listing Categories

Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal

499690766 1228445265958566 4647274251129601345 n

    Event Information

    Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal

    Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal — vier kunstenaars, vier stories, een verhoog. Hulle skryf, speel en leef Afrikaans soos min, en nou is hulle saam op een verhoog vir ’n aand van rou, eerlike musiek en viering. Noem dit ’n bietjie sin maak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe — alles in een aand, een plek, en in een kragtige, kreatiewe taal: Afrikaans.
    Die Vyftigers het reeds bekoor reeds gehore sedert April dié jaar en dié opvoering belowe om net so besonders te wees — met melodie, ritme, lag en liriek wat lank ná die laaste noot sal bly hang.

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps