AI for Dummies on your Smart phone
Die inleidende sessie oor Kunsmatige Intelligensie (KI) gee ‘n oorsig van KI en hoe dit ons daaglikse lewens beïnvloed. Ons bespreek voorbeelde van KI-toepassings en demonstreer KI se skryfvermoëns en beeldgenerering. Willem Breytenbach van InnoAI wys hoe jy dit alles op jou selfoon kan doen.
Kunsmatige Intelligensie op jou slimfoon. Besprekings noodsaaklik.
Kontak: Willem
Sel: 061 507 5254
Youth Café: 044 606 5283
Youth Café: 044 606 5283