4 Vliegie Stap
Solidariteit Helpende Hand nooi jou uit na huil 4 – Vliegie Stap of draf met sonsondergang. Toegangs fooi behels enige van die volgende; Aanrol-deodorant, Deodorant, Lyfseep, Tandeborsel, andepasta of waslap. Ondersteun ons, maak `n verskil en versterk jou gesin se welstand.
Kontak: Jeanette
Sel: 0827944608