Twee klavierlegendes op één verhoog!
Rocco de Villiers en Coenie de Villiers span vir die eerste keer kragte saam in “88”.
Saam met Mauritz Lotz op kitaar bring hulle ’n unieke klank – van boeremusiek tot Bach, nuwe komposisies, vars vertolkings… en natuurlik ’n tikkie humor.
’n Ervaring wat jy nie wil misloop nie!
Bespreek kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/484023
