4 Vliegie Stap
Solidariteit Helpende Hand bied aan die Viervliegie draf stap met die mooiste sonsondergang. bring enige van die volgende as toegangs fooi, tandeborsel, tandepasta, lyfseep, waslap or aanrol reukweerder vir seuns en dogters.
Ondersteun ons, maak werklik `n verskil, en versterk so jou gesin se welstand.
Kontak: Jeanette
Sel: 0827944608
